Skilder Marie Smith

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpLiggingAlbumHantamhuisTankwaLittle Canyon

Updated: April 5, 2012 ** Opgedateer: 5 April 2012

Free Ads ** Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Hantamhuis

 

Marie Smith se webwerf: Hantamhuis Inligting
Hantamhuis se Inligtingsbord
(Kliek duimnael vir groter weergawe)

Soos die bord van Hantamhuis aandui, hoef u nie verder te soek as u lekker wil eet in 'n ou-węreldse atmosfeer nie. By die Hantamhuis word allerhande tuisgemaakte lekkernye soos eksklusiewe kaaskoek, heerlike melktert, volgang etes met tipiese boeregeregte, asook skuinskoek verkoop. Rakke met heerlike konfyte en ingemaakte lekkernye, geskenke, gedenkwaardighede en speelgoed word ook direk verkoop aan die publiek.

 

 

Fotobeskrywing van kamer:
Manjifieke antieke meubels, poppe en linne versier met kant en hekelwerk.

Een van die kamers in Hantamhuis
(Kliek duimnael vir groter weergawe)
Marie Smith se webwerf: Hantamhuis (een van die kamers)

   
  Kyk gerus by Marie se Resepte vir die Skuinskoek se resep.
   
Besoek Marie se Galery vir foto's van sommige van haar skilderye
Lees meer oor die kunstenaar, Marie Smith
Foto's van Calvinia se besienswaardighede
Meer oor Tankwa Nasionale Park
Little Canyon-wandelpad
Stuur gerus navrae of kommentaar
 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Ligging
Album
Hantamhuis
Tankwa
Little Canyon

SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpLiggingAlbumHantamhuisTankwaLittle Canyon

ADSA: Owl in a tree

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

Free Ads
Gratis Advertensies

 ARK Web Design © 2012
ARK Webontwerp © 2012

dieknoop.info

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


Bybel vir Aflaai

Download Bible

Bekering