Skilder Marie Smith

Sitemap • Werfkaart • Home/TuisUp/OpMeer oor MarieGaleryGebeureCalviniaResepteNavraeKontak •

Updated: August 15, 2009 ** Opgedateer: 15 Augustus 2009

Free Ads ** Gratis Advertensies

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

 
English

 

 

Marie se gunsteling resepte!

'n Resep eie aan Calvinia en so reg uit die Hantam-kontrei.

Skuinskoek

Bestandele

5 Kg koekmeel
500 g Stork (bak) margarien
5 Koppies suiker
5 Teelepels sout
5 Pakkies kitssuurdeeg
35 g Anys
1 Kg "Wooden Spoon"
2 Bottels bakolie (om die skuinskoek in te braai)

Metode

1. Smelt margarien
2. Los suiker en sout op in genoeg warm water om 'n redelik slapperige deeg te maak.
3. Meng kitssuurdeeg, anys en koekmeel.
4. Voeg die watermengsel by die droλ bestanddele en knie baie goed. Die deeg moet maklik kan uitrol.
5. Voeg die gesmelte margarien by en knie weer baie goed.
6. Laat rys tot dubbel die hoeveelheid.
7. Rol die deeg uit tot omtrent 2 cm dik.
8. Sny in repe 4 cm breed, en sny blokkies van 5 cm. Elke blokkie is dus 4 x 5 x 2 cm.
9. Verhit olie-en-vetmengsel baie goed.
10. Braai tot ligbruin. Roer gedurig met 'n spaan om 'n egalige bruin kleur te verkry.
 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Meer oor Marie
Galery
Gebeure
Calvinia
Resepte
Navrae
Kontak

Sitemap • Werfkaart • Home/TuisUp/OpMeer oor MarieGaleryGebeureCalviniaResepteNavraeKontak •

ADSA: Owl in a tree

ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

Free Ads
Gratis Advertensies

 ARK Web Design © 2009
ARK Webontwerp © 2009

Meer inligting oor Bybelhulpmiddels


Bybel vir Aflaai

Download Bible