LW: Hierdie
webwerf is deel van ARKpark se argief.
Die inhoud is laas in 2012 opgedateer
NB: This site is part of ARKpark's archive.
The content was last updated in 2012
Revised:
February 7, 2023 ** Hersien: 7 Februarie 2023
Little Canyon in die Roggeveld het geweldig baie om
aan te bied vir die natuurliefhebber. Pragtige natuurskoon, drie
voetslaanpaaie en vars berglug is 'n bonus.
Kliek op 'n foto vir 'n
groter weergawe
Twee selfsorgwoonhuise bied elk genoeg slaapplek vir
10-12 persone.
Besoek Marie se Galery
vir foto's van sommige van haar skilderye